Finale Prente:
"Lewe van 'n Gevange"
Ek het besluit om potlood te gebruik en ek het in elke prent die verskillende dele van 'n tronk gevange se lewe uit te beeld.
1. My eerste prent gaan oor die daaglikse lewe van 'n gevange in die tronk en al die tronkbewaarders wat oor die gevanges uitkyk.
2. My tweede prent gaan oor die tronkgeweld en die daaglikse vrees van die gevanges en ook die hoe moeilik dit is om in tronke te oorleef. Ek het ook uitgebeeld dat die gevange huil nadat hy die man geskiet het wat wys dat hy ook vrees het en doen net die nodigste om te oorleef.
3. My derde prent gaan oor lewe in 'n tronksel en gevanges wat hul hart en alle gevoelens in die tronk verloor. Die tatoe's beeld ook persoonlike gevoelens en belangrike dinge in die gevanges se lewe buite die tronk uit.